Eenbeentjie

Kleuters speel eenbeentjie.

Eenbeentjie (Engels: Hopscotch) is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. Die spel is veral gewild op speelgronde en kan alleen of deur 'n groep kinders gespeel word. Tydens die spel word 'n voorwerp op 'n genommerde patroon gegooi en deur die patroon gehop om dit weer op te tel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy